Michel Houellebecq (miʃɛl wɛlˈbɛk; gebore Michel Thomas; 26 Februarie1956, Réunion)[1] is 'n Franse romansier, digter, toneelskrywer en rolprentregisseur.
↑Hoewel ander bronne dieselfde dag in 1958 noem, het sy biograaf Denis Demonpion dit duidelik gemaak dat Houellebecq sistematies en doelbewus sy geboortejaar gewysig het van 1956 na 1958.